top of page



Leer Frans praat in Afrikaans!!!

'FUN'
Klasse
Franse
saam met Stéphane & Lila






Klets Klasse
As jy reeds 'n Franse basis het en 'n bietjie "sement" tussen jou "bakstene" wil inwerk, sluit aan by een van ons kletsgroepe wat weekliks saam oefen.
Jy kry ook gulde geleentheid om jou vordering te toets op 'n true blue Fransman!
​
-
in Stilbaai

Beginners klasse
Of jy nou akademiese Frans wil leer of net jouself so soortvan wil kan help, my lesse pas aan by jou behoeftes! Hiérdie kursus word aanbeveel vir leerlinge van ±12 jaar en ouer.
​
Elke les bestaan uit 'n aktiwiteit, met woordeskat-lyste & opsionele grammatikale verduidelikings, in PDF formaat,
asook klankbane om na te luister.
Jou vordering word gemonitor deur stemboodskappe
OF individuele-lesse OF binne groepsverband, afhangend van die formule waarop jy besluit...​
-
in Stilbaai / aanlyn
bottom of page