

Kom ons begin met die cherrie op die koek.
Hiér leer jy Frans praat vanaf jou eie taal:
AFRIKAANS!
(Of moet ek sê, in AfriFrench... want na 20 jaar in Frankryk meng ek maar so bietjie my tale lol...)
Kom ek stel jou dadelik gerus, ek het die nodige opleiding (GRAAD IN FRANS) en 20 JAAR hands-on ERVARING van die Franse taal. Verder word ek bygestaand deur my true blue authentically French Fransman, en my 100% AfriFrench meisiekind met haar foutlose Franse aksent, wat vir my die klankbane in 'n perfekte Frans op te stel.
Ek glo dat mens vinniger leer as 'n mens pret het, daarom doen ons allerhande interessante aktiwiteite tydens die GROEPSKLASSE wat ek tuis aanbied, van bord speletjies tot gesigverf, you name it. Ek probeer dan ook my bes om dieselfde pret-prinsiepe te handhaaf met my aanlyn klasse.
tot 25%
VIR FORMULE INSKRYWINGS VOOR 1 MAART 2021
FORMULES & PRYSE
ONS "ONLINE" FORMULES
Inskrywings is vir 'n jaar periode wat 3 trimester-modules en 'n mini jaar-einde toetsmodule insluit.
Die kursus is beskikbaar in' n 4KIDS weergawe en 'n "13+" weergawe.
Pryse is per persoon.
Alle modules kan ook individueel aangekoop word.
TRIMESTER MODULES : R2250 elk
MINI-TOETSMODULES : R750 elk
LET WEL: Lesse (PDF & audios) word beskerm deur KOPIEREG en mag nie gedupliseer word op ENIGE manier (papier of elektronies) sonder die skriftelike toestemming van DIE AFRIFRANSE TAALSKOOL nie.
MODUS OPERANDI:
3 afdelings = 1 module
3 modules + 1 toets-module = 1 siklus ( 1 jaar)
3 tot 4 lesse = 1 afdeling
FORMULE | DIY Lesse&Audio | DOELWIT KONTROLES | GROEPSLES | NORMALE PRYS | PROMOSIE* |
---|---|---|---|---|---|
1 OP-EIE-HOUTJIE | ✔️ | __ | __ | R500/maand | R375/maand |
2 VAT-MY-HAND | ✔️ | ✔️ | __ | R650/maand | R500/maand |
3 LEER-INNIE-BONDEL | ✔️ | ✔️ | ✔️ | R600/maand | R450/maand |
4 KLETSKLASSE | __ | __ | ✔️ | R400/maand | R250/maand |
*PROMOSIES is geldig volgens die aangekondigde inskryf datums MAAR OOK vir enige inskrywings wat vir'n volle jaar vooruit betaal word, ongeag die inskryfdatum.
FORMULE 1
(BEGINNER)
"OP EIE HOUTJIE"
R6000 / jaar OF 500/maand

FORMULE 4
(GEVORDERD)
KLETSGROEP FORMULE
via SKYPE
R400 / jaar (Februarie tot November)
Vir diegene wat alreeds Frans magtig is tot 'n mate
en graag wil deelneem aan groepsgesprekke om praktiese oefening in te kry bied ek 'n
WEEKLIKSE KLETSGROEP aan via SKYPE
Elke maand behandel ons 'n tema en brei ons ons woordeskat daarrondom uit.
Jy ontvang ook huiswerk opdragte, soos bv om na 'n Franse video te kyk of 'n maklike teks te lees, wat ons dan in die daaropvolgende les bespreek.
Die laaste les van elke tema word gelei deur 'n true blue authentically French FRANSMAN.
Klasse is van Februarie tot November en sluit 40 lesse in wat ruimte laat vir skoolvakansies tussen-in.
PRYSE
FORFAIT MENSUEL: R400 / maand
OF
À LA CARTE: R125 / cours
Lesse wat individueel bespreek word moet ten minste 48h vooruit bespreek word, sodat ek vir jou die werk kan stuur wat jy moet voorberei vir die les.
ALGEMEEN
TOEGANG TOT MODULES
Na ontvangs van jou betaling, stuur ek vir jou die links en passwords via WHATSAPP / SIGNAL of EPOS (volgens jou keuse). Die skakel sal jou neem na die webwerf bladsy waar die betrokke lesse en klankbane beskikbaar is vir download.
KOMMUNIKASIE
Indien jy enige VRAE het oor die lesse kan jy my via WHATSAPP / SIGNAL of EPOS kontak.
Vir administratiewe redes is dit verpligtend om te behoort aan een van die taalskool se INFORMASIE GROEPE (via WHATSAPP / SIGNAL of EPOS), waar slegs belangrike aankondigings gemaak word.
OPSIONEEL
Indien jy meer omslagtige les- of grammatikale verduidelikings benodig, nooi ek jou uit om in te skryf vir 'n
PRIVAAT LES via WHATSAPP / SIGNAL
of 'n
LEER-INNIE-BONDEL LES via SKYPE
SKEDULE
Jy kan enige tyd van die jaar begin. Tydens offisiele skoolvakansies sal daar egter geen aanlyn klasse of monitor sessies wees nie.
FORMULE 2
(BEGINNER)
"VAT-MY-HAND"
R7800 / jaar OF 650/maand


SLEGS
R4500
VIR INSKRYWINGS VOOR 1 MAART 2021
SLEGS
R6000
VIR INSKRYWINGS VOOR 1 MAART 2021
SLEGS
R5400
VIR INSKRYWINGS VOOR 1 MAART 2021
SLEGS
R300/maand
VIR INSKRYWINGS VOOR 1 MAART 2021
Hierdie formule is ideaal vir gemotifeerde individue met hope self-dissipline...
Deur middel van skakels en wagwoorde wat jy deur die jaar ontvang, kry jy toegang tot die aanlyn kursus (kreatiewe lesse met aflaaibare klankbane), maar jy vorder
OP JOU EIE :
jou eie manier, jou eie tyd en jou eie ritme sonder enige inmenging van my kant.
GEEN HUISWERK
Jy stuur nie enige skriftelike- of mondelinge huiswerk in nie. Dit is egter belangrik dat jy die doelwitte behaal wat in elke les gestel word, en dat jy dikwels en herhaaldelik na die klankbane luister
PRYS
JAAR: R6000 =
3 MODULES + 1 mini toets module (jaareinde)
Hierdie formule verseker jou van INDIVIDUELE AANDAG na elke les ten einde jou te help om maksimaal te vorder.
Behalwe vir eksklusiewe aanlyn toegang tot volledige lesse met aflaaibare klankbane, gee ons jou 20 minute per week persoonlike aandag om jou uitspraak te korrigeer.
HUISWERK
Alle huiswerk opdragte onder die "DOELWIT" hofie, moet voorberei word en ingehandig word deur middel van 'n STEM OPNAME wat jy per WHATSAPP / SIGNAL of EPOS aan my kan stuur. Soms (later in die jaar) sal daar ook geskrewe oefeninge wees om in te handig.
Jy ontvang dan op jou beurt 'n opname waarin jou uitspraak foute uitgewys word.
PRYS
JAAR: R7800 =
3 MODULES + 1 mini toets module (jaareinde)
+ doelwit kontroles na elke les
Vir skoliere (publiek of tuisskool), groepe of gesinne.
Leer Frans praat saam met jou vriende deur as 'n groep in te skryf, saam te werk en te vorder
AS 'N SPAN.
'n Groep kan bestaan uit 3 tot 8 leerlinge, maar moet deur 'n volwasse persoon (ouer of onderwyser) verteenwoordig word.
Behalwe vir eksklusiewe aanlyn toegang tot volledige lesse met aflaaibare klankbane, word daar 'n stemboodskap-formule ingesluit asook 'n maandelikse GROEPSKLAS (via SKYPE) waartydens ons die leerlinge se vrae beantwoord en hul uitspraak korrigeer.
HUISWERK
Werk aan die doelwitte deur weekliks saam julle uitspraak te oefen.
Alle huiswerk opdragte onder die "DOELWIT" hofie, moet voorberei word vir 'n aanlyn GROEPSKLAS (via SKYPE) aan die einde van elke afdeling (1 keer per maand).
Elke week moet die groepsverteenwoordiger vir my 'n AUDIO van ongeveer 1 minuut van elke leerling stuur waarin 'n deel van die woordeskat weergegee word. Die uitspraak foute sal gedurende die groepsklas aangedui en korrigeer word.
Die tydsgleuf vir die groepsklas moet ten minste 'n week vooruit bespreek word en enige vrae moet, op die heel laatste, die dag voor die les aan my deurgestuur word deur die groep verteenwoordiger.
KOMMUNIKASIE
Leerlinge word aangemoedig om hul VRAE vir die groepsklas deur te gee, maar indien julle intussen vasbrand kan die groeps-verteenwoordiger my kontak per WHATSAPP / SIGNAL of EPOS
PRYSE PER PERSOON
JAAR: R7200 =
3 MODULES + 1 mini toets module (jaareinde) + doelwitkontroles + 1 GROEPSLES per afdeling
FORMULE 3
(BEGINNER)
"LEER-INNIE-BONDEL"
R7200 / jaar OF 600/maand
"ON DEMAND" LESSE
Pryse is per les en per persoon.
Alle lesse volg die kurrikulum en slegs gerigestreerde studente kan hiervoor inskryf.
BESPREEK 'N LES
OPTIONELE "ON-DEMAND"
PRIVAAT LES
30 min of minder : R90 / les
30 tot 60min : R150 / les
Bespreek 'n privaat les waarin ons al jou vrae kan bespreek en ook jou uitspraak kan monitor.
VOORBEREIDING
Skryf al jou vrae neer en berei die betrokke les(se) se DOELWIT werk voor
OPTIONELE "ON-DEMAND"
GROEPSLES
via SKYPE
R100/leerling/les (±60min)
Bespreek vooruit om deel te neem aan 'n
MAANDELIKSE GROEPSKLAS via SKYPE
Aan die einde van elke maand word die afgelope maand se afdeling bespreek, met ruimte vir vrae, addisionele les verduidelikings en die oefen van uitspraak.
VOORBEREIDING
Stuur enige vrae wat jy het in via WHATSAPP / SIGNAL of EPOS, op die laatste, die dag voor die les.
Enige mondelinge oefeninge tydens die les sal basseer word op die betrokke afdeling se DOELWIT werk.

REËLS
TOETS DIE PRODUK: KLIK HIER om 2 gratis lesse te toets (LW: Die eerste lesse is elementêr en word progressief moeiliker)
INSKRYWING: Stuur vir my 'n boodksap met jou naam, van en kontak details op WHATSAPP / SIGNAL of in 'n EPOS , en spesifiseer watter kursus en formule jy wil volg. Ek sal dan vir jou die volledige inskrywingsform aanstuur.
BETALING: per EFT voor of op die eerste dag van die nuwe maand . Stuur asb 'n bewys per WHATSAPP / SIGNAL of 'n EPOS.
TOEGANG TOT LESSE: Die skakels en wagwoorde van modules word aangestuur na ontvangs van betaling. Indien jy vir die hele jaar inskryf sal die opvolg modules gestuur word nadat die vorige module voltooi is.
WERKSLADING: Een afdeling van 3 tot 4 lesse per maand, of volgens jou eie ritme indien jy die modules apart aankoop en nie aan aanlyn klasse deelneem nie.
KOMMUNIKASIE: Via die geskeduleerde groepsklasse, of, indien jy vasbrand, per WHATSAPP / SIGNAL of 'n EPOS
GEEN KLASSE, KORRESPONDENSIE OF KORREKSIES TYDENS SKOOLVAKANSIES NIE. Skakels na lesse sal wel voorsien word soos nodig en groepsklasse en doelwit-kontroles sal rondom vakansies beplan word sodat werk ingehaal kan word.
ALLE "ON-DEMAND" KLASSE: moet vooruit bespreek (WHATSAPP / SIGNAL of 'n EPOS) en -betaal word (EFT). Enige vrae wat jy het moet, op die heel laatste, die dag vóór die groepsklas ingestuur word. Enige mondelinge werk wat behandel word, word basseer op die DOELWIT- werk van die betrokke afdeling se lesse.
KANSELLASIES: Alleen kansellasie wat gestaaf kan word met die nodige bewyse (medies, ens) sal oorweeg word vir terugbetalings. Doen asb skriftelik aansoek per EPOS. Geen terugbetalings vir modules kan gedoen word nie, alleen esktras soos doelwit kontroles en groepsklasse wat nie bygewoon kan word nie. Die bedrag wat terugbetaal word sal bereken word volgens die formule waarvoor daar ingeteken is en met inagneming van die prys waarteen die formule aangekoop is.