top of page

 Ons glo dat jy vinniger leer as jy pret het, daarom is die  kursus kreatief en veelsydig.

  Lila

is 'n gekwalifiseerde drietalige tutor met 20 jaar hands-on ervaring van die Franse taal en van onderrig.

Saam bied ons jou 'n volledige 

Kom ons begin met die kersie op die koek. 

Hiér kan jy Frans leer praat vanaf jou eie taal: 

AFRIKAANS! 

Of moet ek sê, in AfriFrench... 

want na 20 jaar in Frankryk meng ons maar so bietjie ons tale... lol...

Stéphane

is die true blue authentically French Fransman wat kletsklasse en immersie-sessies behartig.

​

 taal & kulturele leerervaring! 

bottom of page